Sarvepalli Radhakrishnan

Sarvepalli Radhakrishnan
Sarvepalli Radhakrishnan
Sarvepalli Radhakrishnan in 1962

2de President van Indië
Ampstermyn
14 Mei 1962 – 13 Mei 1967
Vise Zakir Husain
Eerste minister Jawaharlal Nehru
Gulzarilal Nanda (wnd.)
Lal Bahadur Shastri
Gulzarilal Nanda (wnd.)
Indira Gandhi
Voorafgegaan deur Rajendra Prasad
Opgevolg deur Zakir Husain

1ste Adjunkpresident van Indië
Ampstermyn
26 Januarie 1952 – 12 Mei 1962
President Rajendra Prasad
Eerste minister Jawaharlal Nehru
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Zakir Husain

Persoonlike besonderhede
Gebore (1888-09-15)15 September 1888
Thiruttani, Madras, Brits-Indië (nou in Tamil Nadu, Indië)
Sterf 17 April 1975 (op 86)
Madras, Tamil Nadu, Indië
Politieke party onafhanklik
Eggenoot/-note Sivakamu, Lady Radhakrishnan
Kind(ers) Vyf dogters, een seun
Alma mater Madras Christian College
Universiteit van Madras
Religie Hindoeïsme
Toekennings Bharat Ratna (1954)

Dr. Sarvepalli Radhakrishnan (1888–1975) was 'n Indiese filosoof.[1] Hy was bekend vir sy werk op vergelykende godsdiens en vergelykende Westerse en Oosterse filosofie. Hy was ook 'n onderwyser in Indië en later was hy 'n dosent aan die Universiteit van Oxford in die Verenigde Koninkryk. Daarbenewens was hy ook 'n staatsman en het as die tweede President van Indië gedien.

Radhakrishnan se verjaarsdag, 5 September, is ter herdenking van hom as Onderwysersdag in Indië erken.

  1. http://www.iep.utm.edu/radhakri/.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search